TUISBLAD
WELKOM BY POTCHEFSTROOM GIMNASIUM
Meer oor ons
Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.
Visie
Die visie van Potchefstroom Gimnasium is die behoud en bevordering van onderwys van gehalte en waar leerders tot hulle volle ponensiaal kan ontwikkel.
Missie
Onderwys in ’n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde onderwysers voorberei kan word vir die toekoms.
Belangrike Dokumente
Inskrywingsvorm | Meriete-korting |
Inskrywingsvorm |
Meriete korting |
Vrywaringsvorms |
|
![]() |
|
NUUTSTE NUUS
By Gimmies is elke leerder belangrik en daarom fokus ons op die optimale ontwikkeling van elke individu se potensiaal, vaardighede en talente. Daar is dus 'n plek vir enige leerder in Gimmies. Ons leerders gee om vir mekaar en vir die gemeenskap en is bekend vir die feit dat hulle saamstaan deur dik en dun.
ASA Subjeug interprovinsiale kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende Gimmie-atlete wat vir die ASA Subjeug interprovinsiale kampioenskappe, wat op 23 November in Sasolburg gaan...
Nasionale finaal Sing in Harmonie
Kan ons asseblief ’n groot applous vir die Gimmie-kamerkoor gee! Die Kamerkoor eindig algeheel derde in die nasionale finaal van...
Gimmies se hart loop oor …
Baie geluk aan elke Gimmie wat tydens die Herald/NWU se Sportster van die jaar-funksie vereer is. Dankie vir julle harde...
Junior Afrikaans-olimpiade
Baie geluk aan die volgende Gimmie-leerders wat tydens die Junior Afrikaans-olimpiade onder die top 20 van Noordwes geëindig het. Gimmies...
Tennis Noordwes-proewe
Baie geluk aan die volgende Gimmie-tennisspelers wat tydens die Noordwes-proewe puik presteer het. Julle hou Gimmies se naam hoog! o/16:...
Nasionale Wetenskap-olimpiade
Baie geluk aan Michelle le Roux, graad 10, en Anica Ueckermann, graad 8, wat tydens die nasionale Wetenskap-olimpiade ’n silwersertifikaat...
|
![]() |
|
|
![]() |
|