Welkom by die Gimmie-familie
Ons is opgewonde om jou deel van Gimmies te maak, ’n skool waar eindelose geleenthede tot jou beskikking is.
Ontmoet ons Hoof
Potchefstroom Gimnasium is bevoorreg om Mnr Willie van der Merwe as nuwe hoof te hê.
Boodskap van die hoof
Ontmoet ons personeel
Gimmies se kindervriendelike ingesteldheid strek tot voordeel van ons leerders. Ons ordelike leeromgewing het tot gevolg dat gemiddelde leerders bogemiddeld presteer. By Gimmies fokus ons op die behoud en bevordering van onderwys van gehalte waar leerders tot hulle volle potensiaal kan ontwikkel.
Ontmoet ons Dagbestuur
Die Dagbestuur bestaan uit die skool se voorsitters en ondervoorsitters, asook die koshuis se voorsitters. Om trots en samehorigheid by elke leerder te kweek, is hulle visie vir hulle ampstermyn.
Kleredrag
Wit, blou en grys – dit is ons trotse kleure en klere.
Ons is trots op ons kleredrag en daarom moet ons leerders te alle tye netjies lyk.
Jaarverslag en Beleide
Die skool het ‘n hele aantal skoolbeleide opgestel wat die ordelike funksionering van die skool verseker.
Beheerliggaam
Die Beheerliggaam streef daarna om die skool en leerders se belange op die hart te dra en te verseker dat daar deurgaans ondersteuning op alle vlakke gebied word.
Vir enige navrae oor skoolsake, stuur gerus ’n e-pos na beheerliggaam@gimmies.co.za.
Voorsitter: Japie van Zyl – japie@japievanzylprok.co.za
Ondervoorsitter: Jan van Ravenswaay – jvr@raventechcorp.com
Kultuur en bemarking: Chris de Bruyn – chris.debruyn@nwu.ac.za
Ouerskakeling en leerderwelstand: Jossie du Plooy – jossieduplooy@hotmail.com
Finansies: Helena Fourie – fourie.helena@nwu.ac.za
Infrastruktuur en veiligheid: Chris Herbst – cfherbst@icloud.com
Koshuise: Solené Lombard – solene@wasp-sa.co.za
Sport: Jean Verster – francois.retief@nwu.ac.za
Akademie: Francois Retief – francois.retief@nwu.ac.za